Turkse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Turks |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | Desember 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | tr.wikipedia.org |
Die Turkse Wikipedia is die Turkse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Desember 2002 begin.
Dit het tans 619 611 artikels en is die 30ste grootste wikipedia.